Bob Einstein

Bob Einstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stewart Robert Einstein
Geboorte (1942-11-20)20 November 1942
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 2 Januarie 2019 (op 76)
Indian Wells, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1967–2019
Webwerf Amptelike webwerf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Einstein (20 November 19422 Januarie 2019) was 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bizarre (1980), Super Dave (1987), en Curb Your Enthusiasm (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy